24 april 2024

2 gedachten over “Hongaarse topambtenaar waarschuwt dat meer dan 100.000 illegale moslim migranten zich verzamelen op het Balkanschiereiland

  1. De landen van herkomst zijn nu ondertussen wel leeg, zullen wij allemaal daarheen verhuizen? Dan zullen ze raar op hun neus kijken, geen uitkering geen huis geen voorrang op alles geen gratis ziektekosten helemaal niks. Wordt Nederland en Europa op den duur weer een grote zandbak en moerasland want ze kunnen en doen niks kijk maar naar Het oude Afghanistan en wat er van over is en is het verzonnen klimaat beleid ook niet meer nodig.

  2. Een soortgelyke situasie heers in Zuid-Afrika.
    Vier-miljoen blankes word gedwing om hul land van geboorte (waar hulle al 368 jaar lank woon) te verlaat, omdat hulle kwansuis die land van die swartes gesteel het.
    Dit is natuurlik nie waar nie, omdat swart en wit in 1770 in die middel van Suid-Afrika, 970km oos van Kaapstad, vir die eerste keer mekaar ontmoet het.
    Die meeste blankes het géén verbintenis met hul stamlande in Europa nie.
    Ons kan nie – soos die Siriërs – oor land vlug nie. Die hele Afrika wil ons uitwis.
    Ons kan nie per skip of per boot vlug nie, want dit is meer as 12 000km rowwe see.
    Ons kan nie per lug vlug nie, want dit kos te veel.
    Buitelanders dink “alle blankes in Suid-Afrika is skatryk”. Die waarheid is, eenmiljoen blankes woon in krotbuurtes saam met arm swartes, omdat die Kommunistiese ANC regering NIKS vir hulle doen nie.
    Kleuters en bejaardes sterf elke dag, omdat hulle GEEN mediese hulp ontvang nie.
    Die groot middelklas van 50 jaar gelede, het verdwyn. Daar is vandag net n paar super rykes en sowat 3 miljoen armes in die land.
    Daarteenoor is daar honderde swart mjoenêrs in Suid-Afrika.
    * Dit sou beter gewees het as alle blankes wat die land vrywilliglik (miskien 3 miljoen) wil verlaat, toegelaat word om na die 10 stamlande in Europa, waar hul voorvaders vandaan kom, terug te keer.
    Die Siriërs is nie afstammelinge van Europeërs nie. Blanke Suid-Afrikaners wel.

Geef een reactie